2015-01-16

Mireille Mathieu - Mozart's symphony N° 40


source: Katerina Verlee    2011年9月23日
Mireille Mathieu is 'n Franse sangeres wat wêreldwye roem verwerf het met die meer as 1200 liedjies wat sy in elf tale opgeneem het. Haar plateverkope word op tussen 125 en 150 miljoen geskat.
http://www.mireillemathieu.com/